Ek was altyd skepties , maar ek het Annique Rooibos produkte probeer en nog nooit weer terug gekyk nie. My vel kompleks lyk ligter en jonger. Ek sal nooit weer iets anders gebruik nie.
Leonie M
I've been a loyal customer at this salon for years, and I can't recommend it highly enough! The staff is incredibly talented and always go above and beyond to make sure I leave feeling beautiful and pampered." - Emily S
Emily S
Hierdie Salon is my absolute gunsteling. As ek instap word ek ontvang met warm glimlagte en die diens is uitstekend.